🦈🦊🌊 Kus tot Kruin – Die natuur se “skoonmakers” onder die vergrootglas - 07 Mei 2026

Loading player...
🦈🦊🌊 Kus tot Kruin – Die natuur se “skoonmakers” onder die vergrootglas
Fred gesels oor ’n paar van die Tuinroete se mees misverstane diere.
Die Witdoodhaai, Bakoorjakkalsie, Bruin Hiëna en Strandjut speel almal ’n belangrike rol as aasdiere en natuurlike “skoonmakers” van ons ekostelsels. Tog word hulle dikwels gevrees, verkeerd verstaan en selfs deur die mens vervolg.
Ons kyk na hul funksie in die natuur, hoekom hulle onmisbaar is vir biodiversiteit en waarom bewaring van hierdie spesies so belangrik is.
🎧 Luister gerus saam na hierdie insiggewende gesprek op SFM Streek RADIO.
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#KusTotKruin #SFMStreekRADIO #Bewaring #Tuinroete #Natuur #Biodiversiteit #Witdoodhaai #BruinHiëna #Bakoorjakkalsie #Strandjut
7 May Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min