Konstitusionele Hof stel Phala Phala-parlementsbesluit tersyde

Loading player...
Die Konstitusionele Hof het beslis teen die parlement se besluit in die Phala Phala-saak en bevind die ampsklag-proses is ongrondwetlik en ongeldig. Dit hou verband met die diefstal op president Cyril Ramaphosa se plaas. Die hof het bevind die reël verhinder die Nasionale Vergadering om behoorlik te besluit oor die gronde vir 'n ampsklag. Hoofregter Mandisa Maya het die parlement se stemming van 2022 tersyde gestel, en 'n ampskomitee moet nou die kwessie oorweeg:
8 May 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

'KSUT-bestuur, studenteleiers moet praat' na vernietiging

Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, vra 'n dringende gesprek tussen die bestuur en raad van die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie en studenteleiers. Gister se brandstigtingsvoorval op die kampus in Bellville het 'n algehele sluiting veroorsaak en koshuise is ontruim. Dit volg op betogings oor voorgestelde…
19 Aug 11AM 1 min

LP wil meer bewustheid oor arbeidsregte sien

'n Lid van die Parlementêre Staande Komitee oor Armoede-uitwissing, Arbeid en Industriële Verhoudinge, Frederick Shitana, doen 'n beroep op landwye opvoedkundige veldtogte om swak werksomstandighede in die groothandel- en kleinhandelsektore aan te spreek. Shitana waarsku dat baie werkgewers en personeel net 'n basiese begrip van die Arbeidswet het, en dring…
19 Aug 11AM 1 min

Erongo-goewerneur woedend oor pastoor, 78, wat in oop rioolgat sterf

Erongo-goewerneur Natalia |Goagoses eis aanspreeklikheid van die Hentiesbaai-munisipaliteit na die dood van 'n 78-jarige pastoor wat in 'n diep, oop rioolgat in die Omdel-gemeenskap geval het. Dit was nie afgebaken of gemerk nie. |Goagoses het die plaaslike owerheid gekritiseer vir swak veiligheidsmaatreëls en vertragings rondom 'n munisipale rioolprojek van 10…
19 Aug 11AM 1 min

Arbeidskenner het voorstelle om mynbou-werk te skep

Reaksie word ontvang op president Netumbo Nandi-Ndaitwah se hernude oproep dat die land sy mineraalgebaseerde ekonomie moet benut deur die mynbousektor strategies te bestuur, om munt te slaan uit die SAOG-industrialiseringsprogram. Arbeidsdeskundige Herbert Jauch waarsku dat werkskepping nie opgeoffer moet word in die nastrewing van mynbou-geleide industrialisering nie. Hy merk…
19 Aug 10AM 1 min