Ons gesels met Derek Engelbrecht oor Senwes betrokkenheid in die Noord-Kaap
Loading player...
Tydens vandag se NAMPO Oesdag landbou-uur gesels OFM met Derek Engelbrecht oor Senwes se betrokkenheid en die spore wat in die Noord-Kaap gelos word.
Ons praat ook oor hoe Senwes saam met produsente werk om praktiese oplossings te bou wat ’n werklike impak in die streek maak.
Dit wys hoe daardie spore nie net in landbou bly nie, maar in gemeenskappe regoor die streek.