🦅🌿 KUS TOT KRUIN – ’n Tweede Kans vir ’n Rooivalkie 🌿🦅 21 Mei 2026

Loading player...
Hierdie week op Kus tot Kruin deel ons ’n besondere verhaal van omgee, deernis en die natuur se broosheid.
’n Baba Rooivalkie het onverwags in die sorg van ’n plaaslike gesin beland — en wat gevolg het, was ’n reis van toewyding, verantwoordelikheid en ’n diep liefde vir die natuur. ❤️
Fred gesels met Noeline Kemp wat vertel van die emosionele ervaring om dié klein roofvoëltjie te red, te versorg en uiteindelik weer ’n kans op vryheid te gee.
🐦 Wat doen mens wanneer ’n wilde voël jou hart steel?
🌍 Hoe belangrik is roofvoëls in ons ekosisteem?
💚 En waarom raak sulke stories ons so diep?
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
🔗 Luister weer: #KusTotKruin #SFMStreekRADIO #Rooivalk #NatuurBewaring #GardenRoute #WildlifeRescue #OmgeeVirDieNatuur
22 May Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min