
BKS: Regering moet toewysingsverspreidingskomitee vir entstof aanstel
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA het die aankoms verwelkom van die eerste besending van 3,5 miljoen dosisse van Argentinië se Biogénesis Bagó-entstof teen bek-en-klouseer. Dit is die grootste besending entstof teen die siekte wat deur Suid-Afrika ingevoer is. Bennie van Zyl van TLU SA sê die departement van landbou moet 'n toewysingsverspreidingskomitee aanstel wat boere en landbou-organisasies insluit:

