#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Dr. Theo De Jager - SAAI)

Loading player...
Vanoggend het ons gesels met Dr. Theo de Jager van SAAI oor die hart wat hulle het vir die boere en wat presies dit is wat hulle doen. Hy het ook n storie met ons gedeel oor wat die realiteit is op die grond vir ons boere.
26 May Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
15 Oct 21 min