๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms ๐ŸŒฟ 28 Mei 2026

Loading player...
Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese โ€œrewildingโ€-projek wat deel vorm van โ€™n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. ๐ŸŒฑ
๐ŸŒพ Hoe herstel โ€™n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is?
๐ŸŒฟ Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer?
๐Ÿก๐Ÿค๐ŸŒ Hoe kan ontwikkeling รฉn natuurbewaring hand aan hand saamwerk?
Mareo vertel hoe hulle besig is om die gebied stap vir stap terug te bring na โ€™n meer natuurlike omgewing โ€” tot voordeel van beide die mens รฉn die natuur. ๐ŸŒŠ๐ŸŒฑ SFM Streek RADIO hou jou op hoogte van omgewingsake wat ons almal raak en wys hoe volhoubare denke โ€™n verskil kan maak in die Tuinroete.
๐Ÿ“ป Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
๐ŸŽง Luister weer:
#KusTotKruin #Rewilding #Bewaring #Boggomsbaai #Natuur #Omgewing #Tuinroete #SFMStreekRADIO #Volhoubaarheid #EkoOntwikkeling
28 May Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min