Wêreldwys | Wie gaan eerste ingee? | Ep. 90

Loading player...
In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans onder andere na die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste en vra die groot vraag: Wie gaan eerste ingee? Die skietstilstand tussen die VSA en Iran hou nou al lank genoeg aan dat dit al moeiliker word vir albei partye om enigsins hul doelwitte te bereik.
Chapters
  • 00:00 Wie gaan eerste ingee?
  • 09:35 Demokrate op die voorvoet
  • 16:14 VSA gryp moontlik by Kuba in
  • 19:40 Belangrike verkiesings in Latyns-Amerika
  • 21:18 Rusland-Oekraïne-konflik en herbewapening
  • 27:13 Politieke ontwikkelinge in Europa
29 May Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.
5 Nov 27 min

Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104

In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as geheel sê. Veral teen die agtergrond van belangrike opkomende verkiesings in Europa, wat deurslaggewende veranderinge aan die politieke landskap teweeg kan bring.
9 Oct 33 min