#OntbytMetDoepieEnNina - GEEWEEK (Bertus Griebeno - Manna vir Boere)

Loading player...
Ons gesels met Bertus Griebeno van Manna vir Boere wat al 'n ruk lank 'n pad stap met SAAI om ons te verduidelik hoekom die boere nou ons hulp nodig het en wat die realiteite op die grond is.
29 May Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
15 Oct 21 min