Kus tot kruin - 🌧️ Storms, Paddas en Bewaring: Wat Leer die Natuur Ons? 11 Junie 2026.mp3

Loading player...
Die onlangse storms het weer eens gewys hoe nou verweef ons as mense met die natuur is. 🌧️🌊 Vanoggend gee Fred 'n kort oorsig van die nagevolge van die storms in ons gebied en die belangrike lesse en boodskappe wat daaruit geleer kan word.
Ons deel ook nuus en positiewe bewaringsaksies vanuit:
βœ… S.M.A.R.T.
βœ… Danabaai Bewarea
βœ… Midbrak Bewarea
βœ… Sedgefield Bewarea
🐸 Verder gesels Fred oor 'n paar van ons interessante plaaslike paddaspesies en ondersoek ons moontlike alternatiewe vir rottegif – oplossings wat veiliger kan wees vir ons omgewing en ander diere.
🌱 Praktiese inligting, plaaslike bewaringsnuus en interessante natuurfakte – alles in een program!
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuin Roete en Klein Karoo.
🌐 Luister ook aanlyn by sfmstreek.com
Kus tot Kruin – waar ons die stories van die natuur van kus tot kruin vertel. 🌿🐸🌊
13 Jun Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: πŸ› WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners πŸ› Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

Kus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. πŸŽ™οΈ Hulle gesels oor: ⚠️ Biomassa- en karkasbestuur nΓ‘ rampe 🌊 Gevaarlike goedere wat nΓ‘ vloede op ons strande uitspoel 🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake wat…
9 Jul 15 min