Rooiwater is 'n veesiekte wat toenemend onder diere voorkom, dis ook nie meer seisoensgebonde nie

Loading player...
Rooiwater is 'n veesiekte wat toenemend voorkom onder vee. Die siekte is ook nie meer seisoen -of streeksgebonde nie. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, Staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
14 Jun 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes