Henry Pike - LUKAS 4:18

Loading player...
Die Gees van die Here is op My omdat Hy My aangestel het om die Goeie Nuus vir die
armes aan te kondig. Hy het My gestuur om aan te kondig dat gevangenes vrygelaat
sal word, dat blindes sal sien, dat onderdruktes bevry sal word van hulle verdrukkers.
LUKAS 4:18 NLV
11 Jun 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - Lukas 9:62

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20
14 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - Filippense 4:9

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20
13 Oct 1AM 2 min