#OntbytMetDoepieEnNina - Kurt Darren(Langarm & Liefde)

Loading player...
Na die massiewe sukses van onlangse treffers “6 7” en “Hop Hop Spinnekop” neem Suid-Afrikaanse trefferkunstenaar Kurt Darren aanhangers terug na waar hulle oorspronklik op sy musiek verlief geraak het - die dansvloer.
“Langarm en Liefde” is propvol aansteeklike energie, drywende ritme en romantiese "flair" - ’n lied gemaak vir draai onder die ligte, stof wat spat van die dansvloer en harte wat saam met die musiek klop.
19 Jun Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
15 Oct 21 min