Huur of Koop - wat gaan beste werk vir jou?
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe en Rudolph Geldenhuys gesels oor die onderwerp van jou veilige hawe, jou woonplek, jou tuiste. Huur of Koop?
Dis 'n onderwerp wat sommige mense warm onder die kraag kan maak, maar dis iets wat jy as persoon deeglik moet deurdink, en jou somme moet maak voor jy die besluit sommer net ligtelik neem.