Lorriaan du Plessis - 1 KORINTHIËRS 16:13-14

Loading player...
Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk. Laat alles by julle in liefde
geskied. I KORINTHIËRS 16:13-14 AFR53
24 Jun 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - Lukas 9:62

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20
14 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - Filippense 4:9

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20
13 Oct 1AM 2 min