#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis

Loading player...
Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en Juanita se bekende aanslag, beloof dié lied om glimlagte op luisteraars se gesigte te sit.
29 Jun Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Gerhard Steyn

Gerhard Steyn is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Vra Net Vir Jou” – ’n opregte liefdesliedjie wat geïnspireer is deur sy eie liefdesverhaal met sy vrou. Met dié kontemporêre vrystelling deel hy ’n persoonlike hoofstuk uit sy lewe en herinner luisteraars daaraan dat ware liefde soms op die mees onverwagse…
3 Jul 17 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 6 Julie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
6 Jul 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 3 Julie

3 Jul 8 min