
Sokker koors: Jean-Louis gesels met Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker
Loading player...
Jean-Louis Knouwds gesels met die Namibiese sokkerspeler Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker se ronde van 16, waar groot oorwinnings, skokuitslae en uitstaande individuele vertonings die gesprek oorheers, insluitend Marokko se sterk vorm, Frankryk en Engeland se oorwinnings, Brasilië se uitskakeling deur Noorweë en Haaland se opkoms, asook Afrikaanse hoop met Marokko en Egipte en die groot wedstryde wat nog voorlê.

