
GOOD kap Stad Kaapstad oor min bekostigbare huise
Loading player...
Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad moet erken hy het die afgelope agt jaar nie een bekostigbare huis in die middestad en omliggende gebied gelewer nie. Die Konstitusionele Hof het verlede week die verkoop van die Tafelberg-skoolterrein in Seepunt omgekeer en die Wes-Kaap en die metro beveel om ʼn verslag in te dien oor hulle planne en lewering van bekostigbare behuising. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die metro praat net:

