Speaker betuig meegevoel met Venezuela

Loading player...
Die dodetal van Venezuela se verwoestende dubbele aardbewings het teen Sondag tot minstens 3 342 gestyg, terwyl meer as 16 000 mense beseer is en tienduisende nog vermis word. Die regering het namens Namibiërs wense van hoop en solidariteit aan die land gestuur. Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Saara Kuugongelwa-Amadhilla, het vandag 'n gedenkboek by die Venezolaanse ambassade geteken en 'n boodskap oorgedra.
6 Jul 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Kos is in fokus by Nust se Kultuurfees

Feesviering en kos staan hierdie week sentraal by die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie se jaarlikse Kultuurfees van 19 tot 21 Augustus. Twapewa Nakashona, Nust se assistent-bemarkingsbeampte, sê die fees met gratis toegang vier globale eenheid deur kulturele kookkuns, musiek en optredes op die Windhoek-kampus. Hy praat met Kosmos…
18 Aug 10AM 1 min

Baynes-projekbestuur ontken konsultasies, studies nie uitgevoer

Die bestuur van die Baynes-waterkragprojek sê dat hulle voldoen het aan die vereiste omgewings- en openbare konsultasieprosesse, en het bewerings dat sleutelstudies nie uitgevoer is nie van die hand gewys. Senior projekdirekteur Muyenga Muyenga het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die Ombudsman se bevindinge verkeerd voorgestel is, en dat…
18 Aug 10AM 1 min

Besighede 'moet reg wees vir geleenthede in oliesektor'

Die vierde Namibiese Olie- en Gaskonferensie en -uitstalling het vanoggend amptelik afgeskop met Jason Kasuto, die hoof van die Ekonomiese Vereniging van Namibië, wat plaaslike besighede aanspoor om opkomende geleenthede in die energiesektor aan te gryp. Hy het klein besighede toegespreek tydens die Plaaslike Inhoud-meesterklasse voor die hoofgeleentheid, waar besighede…
18 Aug 10AM 1 min

Peyper sê Bokke vertraag g'n die spel

Rugby: Die Springbokke se tegniese raadgewer, die voormalige toets-skeidsregter Jaco Peyper, sê aantygings oor die vertraging van die spel gebeur op stadions waar die lug dun is. Die All Blacks sê Suid-Afrikaanse spanne vertraag die spel doelbewus en ondermyn pogings om dit te versnel. Peyper sê spelers het 30 sekondes…
18 Aug 9AM 1 min

SA studie waarsku oor kuber-afknouery onder tieners

'n Studie deur die Universiteit Stellenbosch en Artefact Suid-Afrika vra geteikende voorkomings- en ondersteuningstrategieë om kuberboeliegedrag onder tieners hok te slaan. Navorsers Daniel le Roux en Camryn Twaddle het bevind 63,9-persent van die leerders wat ondervra is, was betrokke by kuberboeliegedrag. Twaddle sê die studie het bevind meisies en seuns…
18 Aug 9AM 1 min