Mariette Loubser - 1 KORINTIËRS 1:9

Loading player...
God sal dit beslis vir julle doen, want Hy hou altyd by sy woord. Dit is tog Hý wat julle
geroep het om in hierdie wonderlike persoonlike verhouding met sy Seun, Jesus
Christus ons Here, te deel. 1 KORINTIËRS 1:9 NLV
13 Jul 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mariette Loubser - Lukas 9:62

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20
14 Oct 1AM 1 min

Henry Pike - Filippense 4:9

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20
13 Oct 1AM 2 min