Drie Suid Afrikaanse komponiste in die kollig tydens orrelis Herman Jordaan uitvoering

Loading player...
Orrelis Herman Jordaan keer 30 Julie terug na Suid Afrika vir ‘n uitvoering by die Odeion in Bloemfontein. Die program beklemtoon drie belangrike werke deur Suid-Afrikaanse komponiste en sluit ook werke in van Mendelsohn. Herman sluit by Cat van der Merwe aan in die OFM Kunsteklop om jou na die besondere uitvoering te nooi. Kaartjies is beskikbaar by Quicket.
16 Jul English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min