
Leida Schuman, koördineerder van Parys Wetland Park.
Loading player...
Die Parys Wetland Park-projek het die laaste paar maande groot vordering gemaak om die 40 ha groot vleiland, wat Tumahole, Schonkenville, die nywerheidsgebied en Parys verbind, te rehabiliteer.

