
DA raadslid Lemfvia van Niekerk.
Loading player...
Inwoners van Douglas kan moontlik binnekort verligting ervaar ná maande van verkleurde kraanwater, nadat ’n politieke party die munisipaliteit gevra het om sy tegniese kapasiteit vir waterbestuur te versterk.

