#OntbytMetDoepieEnNina - Doepie vat 'n Padel Pro aan!

Loading player...
Doepie het gedink Padel gaan lekker maklik wees en het toe 'n jong Pro uitgedaag om meer uit te vind van die sport terwyl hulle speel. Kan jy raai wie het tweede gekom?
27 Jul Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
15 Oct 21 min