#OntbytMetDoepieEnNina - Jagboek APP

Loading player...
Doepie het sy gunsteling nuwe Jag app gevind genaamd "JAGBOEK". Hy gesels met die twee stigters agter die maatskappy en leer meer oor wat die app vir jou kan doen.
23 Jul Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
15 Oct 21 min