Hot Mikado - Anton Olwage gesels met drie van die akteurs van Hot Mikado 30-07-26

Loading player...
Vandag gesels ons oor Hot Mikado, die nuwe musiekblyspel wat van 5 tot 9 Augustus by die Fairtree Atterbury Teater speel. Drie van die hoofakteurs, Daniellé Botes, Crystal Dolley en J.J. Roberts, is saam met my in die ateljee. Ons gesels oor hul rolle, hul ervaring van die produksie, waarom die storie steeds relevant is vir moderne gehore en hoekom Hot Mikado een van die lekkerste teaterervarings van die jaar gaan wees.
30 Jul Afrikaans South Africa Marketing

Other recent episodes