π Kus tot Kruin | Die Natuur se balans β en ons rol daarin πΏ30 Julie 2026
Loading player...
Vanoggend op Kus tot Kruin het Fred na 'n paar van die grootste omgewingsuitdagings van ons tyd gekyk. Hy gesels oor die impak van menslike optrede op die natuur en die verantwoordelikheid wat elkeen van ons dra.
Onderwerpe wat bespreek is, sluit in:
π Trofeejag en die uitwerking daarvan op olifantbevolkings
π¦ Die belangrike rol van vlermuise in ons ekosisteme
π¦ Die afname van wilde diere oor die afgelope 50 jaar
π³ Ontbossing, herbebossing en die waarde van bome
π£ Spookhengel en die langtermyngevolge daarvan, asook etiese optrede rondom onder andere haaivangste
π± Bewaring begin nie net in reservate nie β dit begin by die keuses wat elkeen van ons elke dag maak.
π§ Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se aanlyn platforms.