
Lisie Basson gee stem aan die stille stryd van langafstandliefde
Loading player...
"Vêr vry" meer as net 'n liedjie, dit is 'n boodskap van hoop. In die geselsie vertel die talentvolle Lisie Basson van haar nuwe enkelsnit, Vêr Vry, wat die hartseer en skoonheid van langafstandverhoudings vier. Van 'n spontane telefoongesprek wat die vonk laat spat het, tot die vreeslose besluit om self haar musiekvideo te regisseer. Luister hier na Lisie se storie oor druk loslaat, hare op die veld, en liefde wat nie deur kilometers gemeet word nie.




