Fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Nicolene Fourie, 'n pediatriese neurofisioterapeut by Martie du Plessis-skool. Nicolene verduidelik vir ons die belangrikheid van fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande, en praat oor die voordele as mens vroeg begin terwyl die kind se brein nog baie neuroplasties is.
Nicolene beklemtoon ook die volgende:
As ouers het mens drome vir jou kind, en wanneer jou kind gediagnoseer word met 'n gestremdheid, gaan mens deur 'n rouproses en verlies. Maar daar is hoop, want met die regte ondersteuning en terapie kan daardie kind regtig sy volle potensiaal ontwikkel en bereik.
Die prentjie lyk dalk anders, maar die prentjie lyk steeds mooi.