
Die kouefront en afsnylaagdruk wat die land tans beleef is nie die laaste van die seisoen nie
Loading player...
Die kouefront en afsnylaagdruk waarin die land tans vasgevang is, is nie die laaste kouefront wat in Augustus en September kan voorkom nie, Isabel van Tonder berig daaroor.




