
Wêreldwys | Republikeine op die agtervoet | Ep. 97
Loading player...
In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die groot internasionale vraagstukke wat die Amerikaanse en Europese politiek tans vorm. Iran se invloed op die komende Amerikaanse middeltermynverkiesing, interne verdeeldheid onder die Demokrate, hibriede oorlogvoering in Europa en belangrike Europese verkiesings word onder die loep geneem.
Chapters
- 00:00 Groot verweefde vraagstukke
- 01:49 Iran se impak op VSA-verkiesing
- 10:04 Demokrate se interne verdeeldheid
- 14:33 Hibriede oorlogvoering in Europa
- 24:52 Belangrike Europese verkiesings

