
All Blacks lugtig vir Bok-pak, agterlyn-bedreiging
Loading player...
Rugby: Die All Blacks se verdedigingsafrigter, Tana Umaga, sê hulle kan nie bekostig om oorweldig te word deur die Springbokke se reuse-pak voorspelers en van hul agterlyn-bedreiging vergeet nie. Die eerste toets vind Saterdag op Ellispark plaas. Umaga is nou vir ses wedstryde in die rol en staan gemiddeld 23 punte per wedstryd af. Hy sê hulle weet wat om van die Bokke te verwag:

