
Alles op dreef vir MXoAN volgende naweek
Loading player...
Die Internasionale Federasie van Motorfietsry, FIM, se Motocross of African Nations vind op volgende naweek op die Gallina-baan net noord van die hoofstad plaas. Dit kom na Namibië verlede jaar in Zimbabwe toegewys is as vanjaar se gasheer. Nagenoeg 180-plus ryers van 10 lande neem deel. Namibië se eie motocross-veteraan Ingo Waldschmidt is aan die woord.

