
Misa eis wetstoepassing na dodelike klipgooiery op R24
Loading player...
Die Motorbedryf-personeelvereniging doen 'n beroep op dringende optrede om dodelike klipgooiery op motoriste te verhoed. Dit volg na die dood van 'n vrou wat deur 'n groot klip getref is terwyl sy onder 'n brug op die R24 in Bedfordview, Johannesburg, gery het. Phakamile Hlubi-Majola van die vereniging doen 'n beroep op motoriste om waaksaam te bly, te verhoed dat hulle onder brûe stop en om ekstra versigtig te wees wanneer hulle bekende brandpunte nader:

