
Israel se hantering van hulpwerker-sterftes grief Aussies
Loading player...
Die Australiese minister van Buitelandse Sake, Penny Wong, is woedend omdat Israel nie strafregtelike aanklagte gaan instel vir die moorde op die Australiese hulpwerker Zomi Frankcom en haar ses kollegas van die World Central Kitchen nie. Hulle is in April 2024 dood in 'n Israeliese aanval in Gaza. Die Weermag het al sy personeellede vrygespreek. Wong sê die verwydering van twee offisiere en die blote berisping van drie is ontoereikende aanspreeklikheid:

