
Saftu steun eis vir 13% loonverhoging in suikerbedryf
Loading player...
Die vakbondfederasie Saftu steun ten volle die vakbond Fawu se eis vir 'n loonverhoging van 13-persent in die suiker-vervaardigings- en -raffineringsbedryf. Duisende werkers het hierdie week hulle beskermde staking hervat nadat loononderhandelings 'n dooiepunt bereik het. Die Werkgewersvereniging vir die Suiker-vervaardigings- en -Raffineringsbedryf bied 'n loonverhoging van 5,4-persent aan. Asive Dyani van Saftu sê werkers moet weereens opoffer omdat die bedryf ekonomiese uitdagings ervaar:

