
Wêreldwys | Magsverskuiwings in Midde-Ooste | Ep. 98
Loading player...
In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in Gaza. Ook onder die loep is die oorlog in Oekraïne en belangrike politieke verwikkelinge in Duitsland en elders in Europa.
Chapters
- 00:00 Jongste internasionale nuus
- 02:46 Nuutste in Iran-oorlog
- 10:52 Vredesproses in Gaza-strook
- 19:20 Rusland-Oekraïne-oorlog
- 26:42 Belangrike verwikkelinge in Duitsland
- 38:51 Ander politieke verwikkelinge

