Kanada kondig vergeldingstariewe op VSA-produkte aan

Loading player...
Kanada gaan van 8 September af vergeldingstariewe instel op ʼn wye reeks Amerikaanse produkte ter waarde van sowat 322,47-miljard Namibiese dollar. Die tariewe van 15- tot 50-persent sal meer as 700 Amerikaanse produkte raak, insluitend staal en aluminium, meubels, klere en vis. Dit is in reaksie op tariewe van 50-persent wat president Donald Trump se administrasie op ʼn klein persentasie Kanadese goedere ingestel het, nadat hulle nie ʼn handelsooreenkoms kon bereik nie. Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê hulle sal onderhandel as Amerika die regte houding het:
26 Aug 3AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die nuus om 13:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
6 Sep 10AM 3 min

Die nuus om 12:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
6 Sep 6AM 2 min

Die nuus om 11:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
6 Sep 5AM 3 min

Die nuus om 10:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
6 Sep 4AM 2 min

Die nuus om 09:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
6 Sep 3AM 2 min