
Besef jou Graad 9 die belangrikheid van vakkeuses? Die NWU se gratis “Intereset Index” kan help
Loading player...
Die vakke wat leerders in Graad 9 kies, kan bepaal watter geleenthede ná matriek vir hulle beskikbaar is. Vakkeuses speel ʼn deurslaggewende rol in leerders se akademiese en toekomstige loopbaangeleenthede. Piet Steyn, senior bestuurder van studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit het meer as twintig jaar se ondervinding en sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels ons oor die belangrikheid van ingeligte vakkeuses. Luister gerus en besoek dan https://marketing.mynwu.info/oneprofile?source=interestindex/



