Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101

Loading player...
Wêreldwys | Skaakspel tussen Oos en Wes | Ep. 101

In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela en wat dit vir die wêreld se oliemark en magsbalans kan beteken. Intussen wys China toenemend sy teenwig teen Westerse invloed deur strategiese bondgenootskappe in die Ooste te versterk.
Chapters
  • 00:00 Reuse-ooreenkoms tussen die VSA en Venezuela
  • 11:16 Chinese terugdruk teen die Weste
  • 17:44 Spanning tussen Duitsland en Rusland verhoog
  • 22:38 Ysland moet besluit oor Europese Unie
  • 25:42 Beslissende verkiesing in Duitsland
  • 30:25 Wat sê ʼn mens oor Iran?
4 Sep Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.
5 Nov 27 min

Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104

In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as geheel sê. Veral teen die agtergrond van belangrike opkomende verkiesings in Europa, wat deurslaggewende veranderinge aan die politieke landskap teweeg kan bring.
9 Oct 33 min