
Seksmisdaad buite beheer in Noord-Kaap
Loading player...
Die polisie in die Noord-Kaap sê seksuele oortredings het tussen April en Junie met 32,5-persent toegeneem, terwyl verkragtingsake wat met 43,4-persent gestyg het. Provinsiale polisiekommissaris Koliswa Otola sê baie slagoffers ken hul beweerde oortreders, by sommige verkragtingsake is kinders van dieselfde ouderdom betrokke, terwyl ander ouer oortreders betrek. Sy doen 'n beroep op gemeenskappe om nou saam met die polisie te werk om seksuele oortredings te voorkom en te verseker dat oortreders vervolg word:

