
Grondwet se regte, vryhede nog vir baie net 'n droom
Loading player...
Afgetrede regter Mbuyiseli Madlanga sê miljoene Suid-Afrikaners moet die regte en vryhede wat deur die Grondwet gewaarborg word, nog ten volle ervaar. Madlanga het tydens die Rabinowitz-lesing aan die Universiteit van Kaapstad verwys na volgehoue ongelykheid, kommer oor geregtigheid en verantwoordbaarheid, en uitdagings binne staatsinstellings. Hy het beklemtoon dat dringende optrede nodig is om grondwetlike regte 'n werklikheid in burgers se daaglikse lewens te maak:

