Polisie slaan toe op dwelmlaboratium in Noordwes

Loading player...
'n Soektog na vermiste bokke het volgens berigte daartoe gelei dat die polisie 'n geheime dwelmlaboratorium in Klipvoorstad, Noordwes, ontdek het. Die provinsiale polisiekommissaris, Arthur Peter Adams, sê beamptes het toerusting ontdek wat na bewering gebruik word om Cat te vervaardig. Een verdagte, vermoedelik die huurder, is in hegtenis geneem, terwyl drie ander ontsnap het na 'n gebied wat as onveilig beskou word om te betree. Hy sê forensiese kundiges en die Valke gaan voort met die soektog na die verdagtes:
6 Sep 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Kenner sê oor jongste Bitcoin-neigings

Bitcoin verhandel teen ongeveer 81 000 Amerikaanse dollar, wat 'n sterk opwaartse beweging oor die afgelope maand weerspieël. Kenners sê dat dit gedryf word deur institusionele invloei en verskuiwende makro-ekonomiese verwagtinge. Kosmos 94.1 Nuus het met Bitcoin Mining Namibia se hoof Bitcoin-beampte, Nikolai Tjongarero, gepraat wat 'n oorsig gee van…
6 Sep 6AM 1 min

Swapo se Doreen Indongo nuwe adjunkburgemeester van Gobabis

Swapo-raadslid Doreen Indongo is tydens 'n buitengewone sitting as die nuwe adjunkburgemeester van Gobabis verkies en het Wynand Lukas, 'n kandidaat vir A Right to Shelter, met vier stemme teen drie verslaan. Die verkiesing volg op 'n gespanne vergadering die vorige dag, waar RTS-verteenwoordigers geprotesteer het teen burgemeester Elwin Gariseb…
6 Sep 4AM 1 min

Staande noodreëlings vir paspoorte steeds geldig

Die binnelandse sake-ministerie het sy paspoort-uitreikingsprosedures verduidelik na die IPC se Imms Nashinge kommer uitegespreek het oor langafstand-vragmotorbestuurders en streekshandel. Die ministerie se woordvoerder, Rauna Nyorkor, sê dat staande noodreëlings reeds aktief is om kommersiële bestuurders met gestaafde dringende reisbehoeftes te prioritiseer, met die handhawing van verwerkingstye tussen drie en…
6 Sep 3AM 1 min

Wees waterwys, sê owerhede ná Lentedag-natgooiery

Die departement van water en sanitasie versoek Suid-Afrikaners om te heroorweeg hoe water gebruik word, daagliks en tydens vierings. Dit volg op wydverspreide voorvalle van watervermorsing tydens Lentedag-vieringe, toe mense mekaar met water natgegooi het. Woordvoerder Wisane Mavasa sê hierdie saak is dringend namate Suid-Afrika die gevolge van El Niño…
6 Sep 2AM 1 min

Krisis in verdienste in arbeidsmark

Sensussyfers van die Namibiese Statistiekagentskap toon dat 14 293 burgers van 60 jaar en ouer, insluitend meer as 400 individue ouer as 80, steeds werk. Arbeidskenner Herbert Jauch sê dit weerspieël 'n sistemiese krisis van lae lone en swak aftreedekking, en sê dat minder as 20 persent van werkers werkplekpensioene…
6 Sep 1AM 1 min