
Kenner sê oor jongste Bitcoin-neigings
Loading player...
Bitcoin verhandel teen ongeveer 81 000 Amerikaanse dollar, wat 'n sterk opwaartse beweging oor die afgelope maand weerspieël. Kenners sê dat dit gedryf word deur institusionele invloei en verskuiwende makro-ekonomiese verwagtinge. Kosmos 94.1 Nuus het met Bitcoin Mining Namibia se hoof Bitcoin-beampte, Nikolai Tjongarero, gepraat wat 'n oorsig gee van onlangse tendense.

