Wêreldwys | 'Hitler terug in Duitsland' | Ep. 102

Loading player...
Wêreldwys | Hitler terug in Duitsland | Ep. 102

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Nederlandse joernalis Wierd Duk oor Europa se interne stryde, tendense en meesterverhale.

Hulle kyk onder meer na die regs populistiese deurbraak wat die AfD onlangs in Duitsland behaal het. Hoewel dié oorwinning duidelik op pad was, het talle linksgesindes en elites hulself hierdie blindgehou. Sodoende is hulle totaal oorbluf toe die oorwinning uiteindelik gebeur met ontsteltenisse soos “Hitler is terug in Duitsland” wat deur sommiges kwytgeraak is.
Chapters
  • 00:00 Hitler is terug in Duitsland
  • 04:13 Tekenend van Europese tendense
  • 07:45 Interne Europese verdeeldheid
  • 15:01 Israel se moeilike posisie
  • 17:37 Groot anti-Amerikaanse sentiment
  • 22:10 Alternatiewe medialandskap
11 Sep Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.
5 Nov 27 min

Wêreldwys | Frankryk brand | Ep. 104

In vandeesweek se aflewering van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans die brandende politieke krisis in Frankryk, en wat dit van die toekoms van Europa as geheel sê. Veral teen die agtergrond van belangrike opkomende verkiesings in Europa, wat deurslaggewende veranderinge aan die politieke landskap teweeg kan bring.
9 Oct 33 min