
Kommersiële slaghuise met voorraad MAG vleis verkoop
Loading player...
Kosmos 94.1 Nuus verneem dat berigte dat winkels, slaghuise en ander besighede wat vleis verkoop in Gobabis is aangesê om vanaf Donderdag namiddag om vyfuur op te hou om vleis te verkoop na die opsporing van bek-en-klouseer in die Suide. Die landbouwoordvoerder Romeo Muyunda het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat terwyl al die bemarking van rouvleis moet staak, raak dit nie kommersiële slaghuise nie.

