#OntbytMetDoepieEnNina - Franja Du Plessis vier 10 jaar in musiek!

Loading player...
Die Du Plessis dogter wat haar eie naam in die musiek industrie gekerf het kom kuier om te gesels met Doepie en Charonike oor haar nuwe enkelsnit en ook 10 jaar in die industrie.
28 Sep Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
15 Oct 21 min