Bloemfontein kom sing saam op die Sand se verhoog hierdie Kerstyd

Loading player...
Die Groot Kersfees Saamsing kom vir die eerste keer, in samewerking met PACOFS na die Sand du Plessis teater in Bloemfontein. Enige lid van Bloem se publiek word dan die geleentheid gegee om deel te wees van ‘n massakoor. Ongeag ouderdom, agtergrond, musikale kennis of sangvermoë, jy kan registreer op Quicket.co.za om deel te word van die koor en ontvang daarna jou stempart. Almal oefen saam 26 en 27 November en dan is die Groot Kersfees Saamsing en kersmark, 28 November. Registrasies vir koorlede, sluit 18 Oktober. Regisseur DuPreez Strauss sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om sy opwinding te deel.
30 Sep English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

‘Love Good Music’, aangebied deur die Vrystaatse Simfonieorkes

Dirigent Gerry Cornelius en tjellis Peter Martens laat die werke van Arnold, Sjostakowitsj, Strauss en Poulenc herleef tydens Love Good Music – die Vrystaatse Simfonieorkes se finale konsert vir 2026. Luzanne Eigelaar van die Odeion Skool vir Musiek sluit by Yolanda Maartens aan in OFM Kunsteklop om jou uit te…
29 Sep 3 min

Première van bekroonde Suid-Afrikaanse komposisie tydens Odeion-strykkwartet konsert

Die Odeion-strykkwartet (OSQ) bied hul laaste aandkonsert van 2026 op Donderdag, 22 Oktober, om 19:00 in die Odeion-ouditorium in Bloemfontein aan. 'n Hoogtepunt van die aand sal die wêreldpremière van The Exhibition deur Chesney Palmer wees, asook 'n nuwe strykkwartet deur Nicholas Smit. Luzanne Eigelaar van die Odeion Skool vir…
29 Sep 2 min

Free State Youth Orchestra ready to present “Becoming” on 17 October

The Free State Youth Orchestra (FSYO) continues to play a vital role in shaping the next generation of South African musicians. As a key component of the Free State Symphony Orchestra Company, the FSYO serves as a feeder orchestra, nurturing young talent and preparing them for professional musical careers. Joining…
16 Sep 5 min