
Twee seuns van Bothaville Hoerskool ontwerp 'n handige skaapklamp
Loading player...
Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Isabel van Tonder met CH Steenkamp en Rouxan Fouche van Bothaville Hoerskool gesels oor hulle handige skaapklamp wat hulle ontwerp en gebou het.


