#OntbytMetDoepieEnNina - Sy wat wil dien (Arina Jooste)

Loading player...
'n Nuwe Afrikaanse boek werp lig op die dikwels onvermelde rol van
soldaatvroue gedurende die jare van die SA Weermag, die grensoorlog
en die oorgang na die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.
Die boek, geskryf deur ‘n veteraan, voormalige soldaat en soldaatvrou,
vertel die verhaal van 'n generasie vroue wat saam met hul mans die
uitdagings van 'n militêre lewe aangepak het.
8 Oct Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Rooksein kuier by Doepie en Nina om te gesels oor hulle nuwe liedjie saam met Zaan Sonnekus en ook wat hulle tans mee besig is.
15 Oct 21 min